News

Die raaiselagtige en hartverskeurende ware verhaal agter kykNET se dramareeks Niggies het kykers landwyd geboei. En nou is ...
Deelnemers aan vanjaar se Tour de France sal vanjaar in die laaste skof drie keer die Butte Montmartre-klim, wat verlede jaar ...
Pres. Cyril Ramaphosa is volgens die meeste plaaslike kenners in ’n politieke lokval gelei deur pres. Donald Trump van ...
“Dis nie net wit mense wat op plase aangeval word en vir hul lewe vrees nie – dis ons bruin mense ook.” So sê Hennie Jacobs, ...
’n Plaasaanval naby Winnie Mandela-dorp (Brandfort) in die Vrystaat wat byna nege jaar gelede gebeur het, het nou in ’n ...
Die Amajita-held Shakeel April sal sy aandag vinnig moet verskuif na sy klubspan, Cape Town City, se stryd om oorlewing in ...
Die jongste nasionale begroting is ’n “oorwinning vir die veelpartydemokrasie in Suid-Afrika” en ’n “manifestasie van ...
Marco Rubio, die VSA se minister van buitelandse sake, moes in die senaat verduidelik waarom wit Afrikaners ...
Rand Water, grootmaatwaterverskaffer in Gauteng, het sy herstelwerk aan ’n gebarste pyp in Soweto voltooi en inwoners se watertoevoer is herstel.
Dit was ’n begroting sonder groot verrassings – en dit laat die vraag ontstaan waarom dié begroting nie in Februarie ingedien ...
Belasting op toegevoegde waarde verhoog inderdaad nie meer nie, maar die brandstofheffing op petrol styg op 4 Junie met ’n ...
Luister hier, boekwurms! Hoe ek dit onthou deur Francois van Coke en Annie Klopper is die luisterboek vir Mei, eksklusief vir ...